#GROOTtrauma & Reg of Verkeerd met Pieter Cloete

By GROOTfm 90.5

Listen to a podcast, please open Podcast Republic app. Available on Google Play Store and Apple App Store.

Image by GROOTfm 90.5

Category: News Commentary

Open in Apple Podcasts


Open RSS feed


Open Website


Rate for this podcast

Subscribers: 0
Reviews: 0
Episodes: 150

Description

Pieter se radioloopbaan het in 2010 by ’n klein gemeenskapsradiostasie begin. Hy het sy vlerke gesprei en in April 2016 die Knysnabos verruil vir Pretoria se stadsliggies, waar hy weeksaande jou uitgenooi het om saam met hom te kuier op GROOTfm 90.5 vanaf 18:00 elke aand. Met sy professionele, tog gemaklike stemtoon en persoonlikheid, help hy jou vanaf Maandag, 30 Maart 2020 tussen 05:00 – 06:00 weeksoggende, om wakker te word en gereed te maak vir die dag wat voorlê. Pieter hou jou op hoogte van wat op die paaie gebeur en deel ook relevante nuusgebeure wat deur die loop van die nag/vroegoggend plaasgevind het. Om 05:35, deel hy daagliks inspirasie-insette deur verskeie persone soos Lindie Strydom, Elizabeth Theunissen, Jaco Strydom en Deon van der Berg. In 2017 was Pieter ‘n finalis in die gemeenskapsradiokategorie ‘Best night time show’ by die Liberty Radio Awards en in 2018 ‘n finalis in die ATKV-mediaveertjie kategorie ‘Beste aanbieder by ‘n gemeenskapsradiostasie’. In 2019 Wen Pieter die RDMA-toekenning (Responsible Drinking Media Awards) vir die ‘verantwoordelike gebruik van alkohol’-inset, op die program GROOTtrauma (hy was ook ‘n finalis in die kategorie in 2018). Sy program, Reg of Verkeerd (Dinsdae-aande om 20:00) is ook in 2020 genomineer vir ‘n SA Radiotoekenning in die kategorie: News & Actuality program.

Episode Date
#GROOTtrauma - 17 April 2024 - Wat behels 'n forensiese ondersoek als?
Apr 17, 2024
#GROOTtrauma - Alles oor Parkinson se siekte.
Apr 10, 2024
#GROOTtrauma - 03 April 2024 - Alles wat jy moet weet oor aanneming
Apr 03, 2024
#GROOTtrauma - 27 Maart 2024 - Mondhigiëne
Mar 27, 2024
#GROOTtrauma - 20 Maart 2024 - Alles oor Glaukoom
Mar 20, 2024
#GROOTtrauma - 13 Maart 2024 - Slaap apnee
Mar 13, 2024
#GROOTtrauma 06 Maart 2024 - Alles oor die NGV
Mar 06, 2024
#GROOTtrauma 28 Februarie 2024 - Siekte X en nuwe moontlike teengif
Feb 28, 2024
#GROOTtrauma 21 Februarie 2024 - Genadedood - Reg of verkeerd?
Feb 21, 2024
#GROOTtrauma 14 Februarie 2024 - Die gevare van die son op jou vel
Feb 14, 2024
#GROOTtrauma 07 Februarie 2024 - Die belangrikheid van borsvoeding
Feb 07, 2024
#GROOTtrauma 31 Januarie 2024 - Desember motorongeluk statistieke
Jan 31, 2024
#GROOTtrauma - 24 Januarie 2024 - Jou stem gesondheid
Jan 24, 2024
#GROOTtrauma 17 Januarie 2024 - Boerboel kry nuwe prostese
Jan 17, 2024
#GROOTtrauma - 13 Desember 2023 - Durban strande onveilig en ander.
Dec 13, 2023
#GROOTtrauma 06 Desember 2023 - Haarverlies en narkose
Dec 06, 2023
#GROOTtrauma 29 November 2023 - Alkolisme is nie 'n diagnose nie
Nov 29, 2023
#GROOTtrauma 22 November 2023 - Irlen Sindroom
Nov 22, 2023
#GROOTtrauma 15 November 2023 - Kinder hoofbeserings
Nov 15, 2023
#GROOTtrauma 08 November 2023 - Diabetes en hoe om jou leefstyl aan te pas
Nov 08, 2023
#GROOTtrauma 01 November 2023 - Nuwe museum vir Weskoppies en ander mediese nuus
Nov 01, 2023
#GROOTtrauma 25 Oktober 2023 - Downsindroom bewusmaking
Oct 25, 2023
#GROOTtrauma met Dr Jaco van Niekerk
Oct 18, 2023
#GROOTtrauma 11 Oktober 2023 - Gesonde eet gewoontes
Oct 11, 2023
#GROOTtrauma 04 Oktober 2023 - Kosmetiese velsorg
Oct 04, 2023
#GROOTtrauma - 27 September 2023 - Brandwonde
Sep 27, 2023
#GROOTtrauma 20 September 2023 - Damprook lei tot kleiner testikels (nuwe studie)
Sep 20, 2023
#GROOTtrauma 13 September 2023 - Fetale alkohol sindroom
Sep 13, 2023
#GROOTtrauma 06 September 2023 - Demensie en geestesgesondheid
Sep 06, 2023
#GROOTtrauma 30 Augustus 2023 - Meer oor skerpioene
Aug 30, 2023
#GROOTtrauma 23 Augustus 2023 - Als oor velkanker
Aug 23, 2023
#GROOTtrauma 16 Augustus 2023 - Als oor bestraling
Aug 16, 2023
#GROOTtrauma 02 Augustus 2023 - Die belangrikheid van borsvoeding
Aug 02, 2023
#GROOTtrauma - 26 Julie 2023 - Die belangrikheid van KPR
Jul 26, 2023
#GROOTtrauma - 19 Julie 2023: Ons psige na Covid-19, hoe gaan dit?
Jul 19, 2023
#GROOTtrauma 12 Julie 2023 - Ons gesels oor Kop, nek en keelkanker
Jul 12, 2023
#GROOTtrauma 07 Junie 2023 - Prostaatkanker en Prostavor
Jun 07, 2023
GROOTtrauma 31 Mei 2023 - Prof Joshni gesels oor die nuwe pediatriesesaal by Steve Biko Hospitaal
May 31, 2023
#GROOTtrauma 24 Mei 2023 - Reach for a dream droom groot vir Steve Biko
May 24, 2023
#GROOTtrauma 17 Mei 2023 - Wat is GBS (Gilliam Barre Sindroom)?
May 17, 2023
#GROOTtrauma 10 Mei 2023 - Gerco van der Merwe wat deur ISIS aangehou word
May 10, 2023
#GROOTtrauma 03 Mei 2023 - Wat is Aksiale Spondyloartritis?
May 03, 2023
#GROOTtrauma 26 April 2023 - Die gevare van 'vaping'.
Apr 26, 2023
#GROOTtrauma - 19 April 2023 - Dr Ramsammy gesels oor VR tegnologie vir konkusies
Apr 19, 2023
#GROOTtrauma - 12 April 2023 - Konkusie
Apr 12, 2023
#GROOTtrauma 5 April 2023 - Selfskending
Apr 11, 2023
#GROOTtrauma 29 Maart 2023 - Hoekom wag jy lank by 'n Nood Departement by 'n hospitaal
Mar 29, 2023
#GROOTtrauma 22 Maart 2023 - Gloukloom
Mar 22, 2023
#GROOTtrauma 15 Maart 2023 - Obesiteit en bariatriese sjirurgie
Mar 15, 2023
#GROOTtrauma 08 Maart 2023 - 3500 robotiese prosedures vir die Urologie departement!
Mar 08, 2023
#GROOTtrauma 01 Maart 2023 - Kroniese moegheid en Caressa se Februarie nominasie
Mar 01, 2023
#GROOTtauma 22 Februarie 2023 - UP Led study could eradicate malaria
Feb 22, 2023
#GROOTtrauma 15 Februarie 2023 - Swangerskap depressie
Feb 15, 2023
#GROOTTrauma 08 Februarie 2023 - 'n Ander benadering tot prostese
Feb 08, 2023
#GROOTtrauma 01 Februarie 2023 - Nuutste tendense met gewigsverlies 2023
Feb 01, 2023
#GROOTtrauma 25 Januarie 2023 - Sonbrand en dehidrasie
Jan 25, 2023
#GROOTtrauma 18 Jan 2023 - Hoekom wag jy partykeer lank in ongevalle?
Jan 18, 2023
#GROOTtrauma 11 Jan 2023 - Vakansie mites
Jan 11, 2023
#GROOTtrauma 14 Des 2022 - Hoekom is suiker sleg vir jou of is dit?
Dec 14, 2022
#GROOTtrauma 07 Des 2022 - Patats, die nuwe wonder groente?
Dec 07, 2022
#GROOTtrauma 30 Nov 2022 - Trauma sielkundige gesels oor kindertrauma
Nov 30, 2022
#GROOTtrauma 23 November 2022 - Rook vs Vape...?
Nov 23, 2022
#GROOTtrauma 16 November 2022 - Meer oor tuisversorging
Nov 16, 2022
#GROOTtrauma 02 November 2022 - TB
Nov 02, 2022
#GROOTtrauma 26 Oktober 2022 - Mediese versekering
Oct 26, 2022
#GROOTtrauma 19 Oktober 2022 - Heup-en Knieë vervanging
Oct 19, 2022
#GROOTtrauma 12 Oktober 2022 - Pelviese pyn by penetrasie (vrou)
Oct 12, 2022
#GROOTtrauma 28 September 2022 - Wayne van Onselen oor pleegsorg
Sep 28, 2022
#GROOTtrauma 07 September 2022 - Leukemia
Sep 07, 2022
#GROOTtrauma 31 Augustus 2022 - Velkankerbewusmaking
Aug 31, 2022
#GROOTtrauma 24 Augustus 2022 - Weefsel ingenieurswese
Aug 24, 2022
#GROOTtrauma 17 Augustus 2022 - Ons stel ons versorger kompetisie bekend
Aug 17, 2022
#GROOTtrauma - 10 Augustus 2022 - Hoe akkuraat is van die mediese reekse?
Aug 10, 2022
#GROOTtrauma 03 Augustus 2022 - Heuning se mediese waarde.
Aug 03, 2022
#GROOTtrauma 27 Julie 2022 - Alles oor Hepatitis en stoelgang gesondheid
Jul 27, 2022
#GROOTtrauma 20 Julie 2022 - Metanol en die gevaar hiervan
Jul 20, 2022
#GROOTtrauma 13 Julie 2022 - Bakterië
Jul 13, 2022
#GROOTtrauma 06 Julie 2022 - Leë hoesstroop bottels in Durban gekry
Jul 06, 2022
#GROOTtrauma 29 Junie 2022 - Die gebruik van 'n "AED"
Jun 29, 2022
#GROOTtrauma 22 Junie 2022 - Selfdood onder mans neem toe
Jun 22, 2022
#GROOTtrauma 15 Junie 2022 - Verkeie
Jun 15, 2022
#GROOTtrauma 08 Junie 2022
Jun 08, 2022
#GROOTtrauma 01 Junie 2022 - Mensehandel
Jun 01, 2022
#GROOTtrauma 25 Mei 2022 - Alles oor Aappokke
May 25, 2022
#GROOTtrauma 18 Mei 2022 - Sport en konkusie onder jongmense
May 18, 2022
#GROOTtrauma 11 Mei 2022 - Boelies
May 11, 2022
#GROOTtrauma 04 Mei 2022 - Spinale beserings
May 04, 2022
#GROOTtrauma 20 April 2022 - Hemofollie - wat is dit en hoe word dit behandel?
Apr 20, 2022
#GROOTtrauma 12 April 2022 - KANSA vrywilligers - Hoe raak ek betrokke?
Apr 13, 2022
GROOTtrauma 06 April 2022 - Wat is Duchenne Sindroom?
Apr 06, 2022
#GROOTtrauma 30 Maart 2022 - Opleiding van mediese personeel - Wat jy moet weet.
Mar 30, 2022
#GROOTtrauma 23 Maart 2022 - Slang teengif tekort en Wêreld Down syndrome day
Mar 23, 2022
#GROOTtrauma 16 Maart 2022 - Eksamen trauma - Graad 7's
Mar 16, 2022
Gister se Grotes - Jannie du Toit
Mar 13, 2022
#GROOTtrauma 09 Maart 2022 - Nier gesonheid
Mar 09, 2022
#GROOTtrauma 02 Maart 2022 - Wêreld gehoordag
Mar 02, 2022
#GROOTtrauma 23 Februarie 2022 - Is Tshwane se water veilig?
Feb 23, 2022
#GROOTtrauma - 16 Februarie 2022 CHOC
Feb 16, 2022
Wêreld Radio Dag - Radio legende Dr Phil Loots gesels
Feb 13, 2022
#GROOTtrauma 09 Februarie 2022 - Autisme
Feb 09, 2022
#GROOTtrauma 02 Februarie 2022 - Kan groen rooibos tee help met angs behandeling?
Feb 02, 2022
#GROOTtrauma - Gesinsgeweld
Jan 26, 2022
#GROOTtrauma Hoe vergelyk 'n vark hart met 'n menslike hart?
Jan 19, 2022
#GROOTtrauma - Jou postuur by die werk...
Jan 12, 2022
#GROOTtrauma 25 Augustus 2021 - Meer oor fibromalgie
Aug 25, 2021
#GROOTtrauma - 18 Augustus 2021 - Deel 2: Mariska Coetzer en die reeks Devilsdorp
Aug 18, 2021
#GROOTtrauma 11 Augustus 2021 - Mariska Coetzer deel haar storie oor Devilsdorp dokumentêr
Aug 11, 2021
#GROOTtrauma 04 Augustus 2021 - Orgaanskenking
Aug 04, 2021
#GROOTtrauma 28 Julie 2021 - Alles oor Diabetes en Covid-19
Jul 28, 2021
#GROOTtrauma 21 Julie 2021 - Covid-19
Jul 21, 2021
#GROOTtrauma - 14 Julie 2021 - Geestesgesondheid
Jul 14, 2021
#GROOTtrauma - 07 Julie 2021 - Meer oor die Delta-variant
Jul 07, 2021
#GROOTtrauma 30 Julie 2021 - POPIA en die mediese praktisyn
Jun 30, 2021
#GROOTtrauma 23 Junie 2021 - Vetsug en Covid-19
Jun 23, 2021
Sondae-aande met Pieter Cloete - Hoe gaan dit met ons kinders?
Jun 13, 2021
#GROOTtrauma 09 Junie 2021 - Hoekom slaap belangrik is
Jun 09, 2021
#GROOTtrauma 02 Junie 2021 - Brain gewasse
Jun 02, 2021
#GROOTtrauma 26 Mei 2021 - Die belangrikheid van eerstehulp
May 26, 2021
#GROOTtrauma 19 Mei 2021 - Hritik Mitha gesels oor sy mediese uitvindsel
May 19, 2021
#GROOTtrauma 12 Mei 2021 - Die belangrike rol van verpleegkundiges in SA
May 12, 2021
#GROOTtrauma 05 Mei 2021 - World Hand Hygiene
May 05, 2021
#GROOTtrauma 28 April 2021 - Meer oor tuberkulose
Apr 28, 2021
#GROOTtrauma 21 April 2021 - Menopause
Apr 21, 2021
#GROOTtrauma 14 April 2021 - Alles oor koorsblare en gordelroos
Apr 14, 2021
#GROOTtrauma 07 April 2021 - Wêreld gesondheidsdag
Apr 07, 2021
#GROOTtrauma 31 Maart 2021 - Ansie Hoffman gesels oor gebaretaal
Mar 31, 2021
#GROOTtrauma 24 Maart 2021 - Prof Emmanuel Taban se storie en biografie
Mar 24, 2021
#GROOTtrauma 17 Maart 2021 - Gehoor en tinnitus
Mar 17, 2021
RegofVerkeerd 16 Maart 2021 - Seksuele teistering by die werk
Mar 16, 2021
#GROOTtrauma 10 Maart 2021 - KANSA - navorsing en toekomstige projekte
Mar 10, 2021
Reg of Verkeerd 09 Maart 2021 - Alles oor troeteldierversekering
Mar 09, 2021
#GROOTtrauma 03 Maart 2021 - Nuwe tegniek van wondbehandeling en alles en meer oor knie-vervanging operasies
Mar 03, 2021
Reg of Verkeerd 02 Maart 2021 - Alles oor testamente (en dis nie so maklik nie!)
Mar 02, 2021
#GROOTtrauma 24 Februarie 2021 - Alles wat jy moet weet oor immunoterapie
Feb 24, 2021
Reg of Verkeerd 23 Februarie 2021 - Is jou besigheid kuber-sterk?
Feb 23, 2021
#GROOTtrauma 17 Februarie 2021 - Eswatini outreach en gesondheidswerkers sê dankie.
Feb 17, 2021
Reg of Verkeerd - 16 Februarie 2021 - Gert van der Westhuizen gesels oor wat volgende wag vir oud Pres. Jacob Zuma
Feb 16, 2021
#GROOTtrauma 10 Februarie 2021 - Mites oor seksueel oordraagbare siektes
Feb 10, 2021
Reg of Verkeerd 09 Februarie 2021 - Vanjaar se skooljaar vooruitsig en kan 'n besigheid jou dwing om in te ent?
Feb 09, 2021
GROOTtrauma 03 Februarie 2021 - Als wat jy moet weet ivm Ivermektien
Feb 03, 2021
Reg of Verkeerd - 02 Februarie 2021 - Besigheids moontlikhede in Afrika post-Covid-19
Feb 02, 2021
GROOTtrauma 27 Januarie 2021 - CHOC en hul werk
Jan 27, 2021
Reg of Verkeerd 26 Januarie 2021 - Alles wat jy moet weet oor kopiereg
Jan 26, 2021
GROOTtrauma 20 Januarie 2021 - Covid-19 enstof vrae en antwoorde
Jan 20, 2021
Reg of Verkeerd 19 Januarie 2021 - Onteiening sonder vergoeding
Jan 19, 2021
GROOTtrauma 13 Januarie 2021 - Deurbraak in Malaria en wat is Long Covid Syndrome?
Jan 13, 2021
Reg of Verkeerd - 12 Januarie 2021 - Wetgewing mbt kriptogeld
Jan 12, 2021
#GROOTtrauma 06 Januarie 2021 - Covid-19 tweede vlaag
Jan 06, 2021
#GROOTtrauma 09 Desember 2020 - Skerpioene en eerste hulp
Dec 09, 2020
Reg of Verkeerd - 08 Desember 2020 - Geestesgesondheid en die wet
Dec 08, 2020